Be kind !
“Small acts. When multiplied by millions of people,can transform the world” Goedhartigheid. Kindness beskryf die woord beter. Wat het van hierdie deel van die vrug van die gees geword? Dis vir my die heel mooiste deel. Dit kos niks om met kindness teenoor mense op te tree nie. Wees altyd n mens met empatie en …
