Moenie ander se geluk steel nie

“Supporting another’s success won’t ever dampen yours” Hoekom kan jy nie ander mense prys eerder as afbreek nie? Hoekom kan jy nie opreg bly wees as n ander persoon goed doen nie? Hoekom moet jy iemand se geluk steel? Kan ons niemand meer vertrou nie? Dis vir my verskriklik hoe mense geword het! Niemand gun …

Moenie ander se geluk steel nie Read More »