Intervaloefeninge is voordelig + 20 min bonus interval drafsessie program
Hoekom is Interval oefeninge so goed? + Bonus 20min interval drafsessie🏃🏼♀️🏃🏼♀️ 1.Boost jou metabolisme: Boost jou metabolisme !!Jy verbrand meer kalorieë vir amper 24uur na oefening! “Afterburn” 🔥 2.Jyt meer wilskrag: Mense is meer gemotiveerd tydens intervaloefeninge. Want dit is vinnig en dan weer stadig en dit hou jou “kop” aan die gang! Jy word …
Intervaloefeninge is voordelig + 20 min bonus interval drafsessie program Read More »
